Esegiël 28:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 “‘“Dan sal die huis van Israel nie meer omring word deur doringtakke wat steek of dorings wat seermaak nie,+ dié wat hulle sonder respek behandel, en mense sal moet weet dat ek die Soewereine Heer Jehovah is.”’
24 “‘“Dan sal die huis van Israel nie meer omring word deur doringtakke wat steek of dorings wat seermaak nie,+ dié wat hulle sonder respek behandel, en mense sal moet weet dat ek die Soewereine Heer Jehovah is.”’