Esegiël 33:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Hy het die geluid van die horing gehoor, maar hy het nie op die waarskuwing gereageer nie. Hy sal verantwoordelik wees vir sy eie dood.* As hy op die waarskuwing gereageer het, sou dit sy lewe gered het.
5 Hy het die geluid van die horing gehoor, maar hy het nie op die waarskuwing gereageer nie. Hy sal verantwoordelik wees vir sy eie dood.* As hy op die waarskuwing gereageer het, sou dit sy lewe gered het.