-
Esegiël 33:12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 “Mensekind, sê vir die kinders van jou volk: ‘Die regverdigheid van die regverdige sal hom nie red as hy in opstand kom nie,+ en die goddeloosheid van die goddelose sal ook nie vir hom ’n struikelblok wees wanneer hy van sy goddeloosheid wegdraai nie.+ En niemand wat regverdig is, sal kan bly lewe as gevolg van sy regverdigheid in die dag dat hy sondig nie.+
-