Esegiël 33:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Die aand voordat die man wat ontsnap het, na my toe gekom het, het die hand van Jehovah op my gekom, en hy het my mond geopen voordat die man in die oggend na my toe gekom het. My mond is dus geopen, en ek was nie meer stom nie.+
22 Die aand voordat die man wat ontsnap het, na my toe gekom het, het die hand van Jehovah op my gekom, en hy het my mond geopen voordat die man in die oggend na my toe gekom het. My mond is dus geopen, en ek was nie meer stom nie.+