Esegiël 43:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Wat ek gesien het, het gelyk soos die visioen wat ek gesien het toe ek* gekom het om die stad te vernietig, en dit het gelyk soos wat ek naby die Kebar-rivier gesien het,+ en ek het met my gesig na die grond toe neergeval.
3 Wat ek gesien het, het gelyk soos die visioen wat ek gesien het toe ek* gekom het om die stad te vernietig, en dit het gelyk soos wat ek naby die Kebar-rivier gesien het,+ en ek het met my gesig na die grond toe neergeval.