-
Esegiël 47:12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 “Allerhande bome vir voedsel sal op albei oewers van die rivier groei. Hulle blare sal nie verlep nie, en hulle vrugte sal ook nie opraak nie. Hulle sal elke maand nuwe vrugte dra, want die water wat na hulle toe vloei, kom uit die heiligdom.+ Hulle vrugte sal as kos en hulle blare as genesing dien.”+
-