-
Daniël 5:5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Op daardie oomblik het die vingers van ’n mensehand verskyn en oorkant die lampstaander op die pleister van die muur van die koning se paleis begin skryf, en die koning het die hand gesien terwyl dit skryf.
-