Daniël 8:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Terwyl ek bly kyk het, het ’n bokram+ uit die weste* gekom wat die oppervlak van die hele aarde deurkruis het sonder om aan die grond te raak. En die bokram het ’n opvallende horing tussen sy oë gehad.+
5 Terwyl ek bly kyk het, het ’n bokram+ uit die weste* gekom wat die oppervlak van die hele aarde deurkruis het sonder om aan die grond te raak. En die bokram het ’n opvallende horing tussen sy oë gehad.+