Daniël 11:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 “Die harte van hierdie twee konings sal geneig wees om te doen wat sleg is, en hulle sal by een tafel sit en vir mekaar leuens vertel. Maar niks sal slaag nie, want die einde sal op die vasgestelde tyd kom.+
27 “Die harte van hierdie twee konings sal geneig wees om te doen wat sleg is, en hulle sal by een tafel sit en vir mekaar leuens vertel. Maar niks sal slaag nie, want die einde sal op die vasgestelde tyd kom.+