Hosea 4:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 My volk vra hulle houtafgode vir raad,en doen wat hulle staf* vir hulle sê om te doen. Die gees van prostitusie* laat hulle afdwaal,en weens hulle prostitusie* weier hulle om hulle aan God te onderwerp.
12 My volk vra hulle houtafgode vir raad,en doen wat hulle staf* vir hulle sê om te doen. Die gees van prostitusie* laat hulle afdwaal,en weens hulle prostitusie* weier hulle om hulle aan God te onderwerp.