Hosea 10:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Die inwoners van Samariʹa sal besorg wees oor die afgodskalf van Bet-Awen.+ Die volk sal oor hom treur,en so ook die priesters van vreemde gode wat bly was oor hom en sy heerlikheid,want hy sal van hulle weggeneem word en in ballingskap gaan. Hosea Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 10:5 Die Wagtoring,2007/9/15, bl. 17
5 Die inwoners van Samariʹa sal besorg wees oor die afgodskalf van Bet-Awen.+ Die volk sal oor hom treur,en so ook die priesters van vreemde gode wat bly was oor hom en sy heerlikheid,want hy sal van hulle weggeneem word en in ballingskap gaan.