Joël 3:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En Jehovah sal uit Sion brul,uit Jerusalem sal hy sy stem laat hoor. Die hemel en die aarde sal bewe,maar Jehovah sal ’n skuilplek vir sy volk wees,+’n vesting vir Israel. Joël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:16 Koninkryksbediening,2013/7, bl. 1
16 En Jehovah sal uit Sion brul,uit Jerusalem sal hy sy stem laat hoor. Die hemel en die aarde sal bewe,maar Jehovah sal ’n skuilplek vir sy volk wees,+’n vesting vir Israel.