Obadja 1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 Die visioen van Obadʹja:* Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah oor Edom sê:+ “Ons het ’n berig van Jehovah gehoor. ’n Boodskapper* is onder die nasies uitgestuur: ‘Staan op, laat ons gereedmaak vir oorlog teen hom.’”+
1 Die visioen van Obadʹja:* Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah oor Edom sê:+ “Ons het ’n berig van Jehovah gehoor. ’n Boodskapper* is onder die nasies uitgestuur: ‘Staan op, laat ons gereedmaak vir oorlog teen hom.’”+