-
Nahum 3:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Dit is weens die baie dade van prostitusie van die prostituut,
sy wat aantreklik en betowerend is, ’n meesteres van towery,
wat nasies deur haar dade van prostitusie verstrik en families deur haar towery.
-