-
Nahum 3:13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Kyk! Jou soldate is soos vrouens.
Die poorte van jou land sal wyd oop wees vir jou vyande.
Vuur sal die grendels van jou poorte verteer.
-