Haggai 2:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 “‘Op daardie dag,’ sê Jehovah van die leërmagte, ‘sal ek jou neem, my kneg Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,’+ sê Jehovah, ‘en ek sal jou soos ’n seëlring maak, want ek het jou gekies,’ sê Jehovah van die leërmagte.”
23 “‘Op daardie dag,’ sê Jehovah van die leërmagte, ‘sal ek jou neem, my kneg Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,’+ sê Jehovah, ‘en ek sal jou soos ’n seëlring maak, want ek het jou gekies,’ sê Jehovah van die leërmagte.”