Sagaria 9:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Asʹkelon sal dit sien en bang wees. Gasa sal groot angs ervaar,en ook Ekron, omdat die een waarop sy gehoop het, verneder is. ’n Koning sal uit Gasa verdwyn,en Asʹkelon sal nie bewoon word nie.+
5 Asʹkelon sal dit sien en bang wees. Gasa sal groot angs ervaar,en ook Ekron, omdat die een waarop sy gehoop het, verneder is. ’n Koning sal uit Gasa verdwyn,en Asʹkelon sal nie bewoon word nie.+