Sagaria 13:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “In daardie dag,” sê Jehovah van die leërmagte, “sal ek die name van die afgode uit die land uitwis,+ en daar sal nie meer aan hulle gedink word nie. En ek sal die profete en die gees van onreinheid uit die land verwyder.+
2 “In daardie dag,” sê Jehovah van die leërmagte, “sal ek die name van die afgode uit die land uitwis,+ en daar sal nie meer aan hulle gedink word nie. En ek sal die profete en die gees van onreinheid uit die land verwyder.+