Maleagi 3:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Van die dae van julle voorvaders af het julle my wetsvoorskrifte verlaat en dit nie gehoorsaam nie.+ Keer terug na my, en ek sal na julle terugkeer,”+ sê Jehovah van die leërmagte. Maar julle vra: “Hoe is ons veronderstel om terug te keer?” Maleagi Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:7 Die Wagtoring,2002/5/1, bl. 20-21
7 Van die dae van julle voorvaders af het julle my wetsvoorskrifte verlaat en dit nie gehoorsaam nie.+ Keer terug na my, en ek sal na julle terugkeer,”+ sê Jehovah van die leërmagte. Maar julle vra: “Hoe is ons veronderstel om terug te keer?”