Matteus 8:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Hy het vir hulle gesê: “Gaan!” Hulle het dus uitgekom en in die varke ingegaan, en die hele trop het oor die krans* gestorm, in die see in, en in die water verdrink.
32 Hy het vir hulle gesê: “Gaan!” Hulle het dus uitgekom en in die varke ingegaan, en die hele trop het oor die krans* gestorm, in die see in, en in die water verdrink.