Matteus 9:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe Jesus daarvandaan verder gaan, het hy ’n man met die naam Matteʹus by die belastingkantoor sien sit, en hy het vir hom gesê: “Word my volgeling.” Toe het hy opgestaan en hom gevolg.+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 9:9 Grootste mens, hfst. 27
9 Toe Jesus daarvandaan verder gaan, het hy ’n man met die naam Matteʹus by die belastingkantoor sien sit, en hy het vir hom gesê: “Word my volgeling.” Toe het hy opgestaan en hom gevolg.+