-
Matteus 9:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Mense gooi ook nie nuwe wyn in ou wynsakke nie. As hulle dit doen, sal die wynsakke bars en die wyn uitloop, en dan is die wynsakke stukkend. Maar mense gooi nuwe wyn in nuwe wynsakke sodat hulle al twee kan behou.”
-