Matteus 14:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Maar toe dit aand word, het sy dissipels na hom toe gekom en gesê: “Ons is op ’n afgeleë plek, en dit is al laat. Stuur die skare weg, sodat hulle in die dorpies kan ingaan en vir hulle kos kan koop om te eet.”+
15 Maar toe dit aand word, het sy dissipels na hom toe gekom en gesê: “Ons is op ’n afgeleë plek, en dit is al laat. Stuur die skare weg, sodat hulle in die dorpies kan ingaan en vir hulle kos kan koop om te eet.”+