-
Matteus 27:29Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
29 en hulle het ’n kroon van dorings gevleg en dit op sy kop gesit en ’n riet in sy regterhand gesit. Hulle het voor hom gekniel en hom bespot en gesê: “Goeiedag, Koning van die Jode!”
-