-
Markus 4:32Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
32 Maar nadat dit gesaai is, groei dit en word dit groter as al die ander groentesoorte, met takke wat so groot is dat die voëls van die hemel blyplek onder sy skaduwee kan vind.”
-