Markus 13:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk.+ Daar sal aardbewings op die een plek ná die ander wees, en daar sal ook voedseltekorte wees.+ Hierdie dinge is die begin van ’n baie moeilike tyd.*+ Markus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 13:8 Die Wagtoring,2011/5/1, bl. 5 2008/3/15, bl. 12
8 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk.+ Daar sal aardbewings op die een plek ná die ander wees, en daar sal ook voedseltekorte wees.+ Hierdie dinge is die begin van ’n baie moeilike tyd.*+