Lukas 4:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Ek vertel julle die waarheid: Daar was baie weduwees in Israel in Eliʹa se tyd, toe die hemel drie jaar en ses maande lank toegesluit was en ’n groot hongersnood oor die hele land gekom het.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 4:25 Die Wagtoring,2008/4/1, bl. 19
25 Ek vertel julle die waarheid: Daar was baie weduwees in Israel in Eliʹa se tyd, toe die hemel drie jaar en ses maande lank toegesluit was en ’n groot hongersnood oor die hele land gekom het.+