Lukas 4:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Daar was ook baie melaatses in Israel in die tyd van die profeet Eliʹsa. Tog is nie een van hulle genees* nie, net Naäman, die Siriër.”+
27 Daar was ook baie melaatses in Israel in die tyd van die profeet Eliʹsa. Tog is nie een van hulle genees* nie, net Naäman, die Siriër.”+