-
Lukas 7:44Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
44 Toe het hy na die vrou gekyk en vir Simon gesê: “Sien jy hierdie vrou? Toe ek in jou huis ingekom het, het jy nie vir my water vir my voete gegee nie. Maar hierdie vrou het my voete met haar trane natgemaak en dit met haar hare afgedroog.
-