Lukas 10:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Maar ’n sekere Samaritaan+ wat op die pad gereis het, het op hom afgekom, en toe hy hom sien, het hy baie jammer gevoel vir hom. Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 10:33 Die Wagtoring,2014/6/15, bl. 17-18 Grootste mens, hfst. 73
33 Maar ’n sekere Samaritaan+ wat op die pad gereis het, het op hom afgekom, en toe hy hom sien, het hy baie jammer gevoel vir hom.