-
Lukas 23:22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 Hy het ’n derde keer vir hulle gesê: “Hoekom? Wat het hierdie man gedoen wat sleg is? Ek het niks in hom gevind wat die dood verdien nie. Ek sal hom dus straf en vrylaat.”
-