-
Lukas 24:29Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
29 Maar hulle het aangedring: “Bly by ons, want dit is amper aand en die dag is amper verby.” Toe het hy by die huis ingegaan en by hulle gebly.
-