-
Johannes 7:35Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
35 Daarom het die Jode onder mekaar gesê: “Waarheen is hierdie man van plan om te gaan, sodat ons hom nie sal vind nie? Hy is tog nie van plan om na die Jode te gaan wat onder die Grieke verstrooi is en om die Grieke te leer nie, of hoe?
-