Johannes 18:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Toe het hulle Jesus van Kaʹjafas na die goewerneur se woning gelei.+ Dit was toe vroeg in die oggend. Maar hulle het self nie in die goewerneur se woning ingegaan nie, want dan sou hulle onrein word+ en nie die Pasga kon eet nie. Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 18:28 ‘Goeie land’, bl. 30-31 Grootste mens, hfst. 121
28 Toe het hulle Jesus van Kaʹjafas na die goewerneur se woning gelei.+ Dit was toe vroeg in die oggend. Maar hulle het self nie in die goewerneur se woning ingegaan nie, want dan sou hulle onrein word+ en nie die Pasga kon eet nie.