-
Handelinge 18:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Maar net toe Paulus wou praat, het Galʹlio vir die Jode gesê: “As daar iets verkeerds gedoen is of ’n ernstige misdaad gepleeg is, o Jode, sou dit redelik van my wees om geduldig na julle te luister.
-