-
Handelinge 19:27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
27 Nou is ek ook bang dat ons besigheid ’n slegte naam sal kry en dat mense die tempel van die groot godin Arʹtemis as niks sal beskou nie. En al word sy nou in die hele provinsie Asië en oor die hele aarde aanbid, sal sy nie meer vereer word nie.”
-