11 Hy het na ons toe gekom en Paulus se lyfband geneem en dit om sy eie voete en hande gebind en gesê: “So sê die heilige gees: ‘Die man aan wie hierdie lyfband behoort, sal so deur die Jode in Jerusalem gebind word,+ en hulle sal hom in die hande van mense van die nasies oorlewer.’”+