-
Handelinge 25:23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 Agripʹpa en Bernice het toe die volgende dag gekom, en hulle deftige voorkoms het baie aandag getrek. Hulle het saam met militêre bevelvoerders en die belangrike manne van die stad in die gehoorsaal ingegaan, en toe Festus die bevel gee, is Paulus ingebring.
-