Handelinge 27:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 En toe daar besluit is dat ons na Italië moet wegseil,+ het hulle Paulus en party ander gevangenes oorgelewer aan ’n militêre offisier met die naam Juʹlius, van die afdeling van Augustus.
27 En toe daar besluit is dat ons na Italië moet wegseil,+ het hulle Paulus en party ander gevangenes oorgelewer aan ’n militêre offisier met die naam Juʹlius, van die afdeling van Augustus.