15 Maar die gawe is anders as die oortreding. Want deur een mens se oortreding het baie gesterf, maar die onverdiende goedheid van God en sy vrye gawe is soveel groter en help baie mense.+ Hierdie vrye gawe is gegee saam met die onverdiende goedheid van die een mens,+ Jesus Christus.