Romeine 7:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want toe ons volgens die begeertes van die vlees gelewe het, het die Wet dit duidelik gemaak dat die slegte begeertes van die vlees ons liggame laat sondig het, en dit lei tot die dood.+
5 Want toe ons volgens die begeertes van die vlees gelewe het, het die Wet dit duidelik gemaak dat die slegte begeertes van die vlees ons liggame laat sondig het, en dit lei tot die dood.+