2 Korintiërs 8:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 En ek wil vir julle sê wat ek hiervan dink.+ Hierdie saak is tot julle voordeel, want ’n jaar gelede het julle nie net julle goeie bedoelings getoon nie, maar julle het ook met die werk begin.
10 En ek wil vir julle sê wat ek hiervan dink.+ Hierdie saak is tot julle voordeel, want ’n jaar gelede het julle nie net julle goeie bedoelings getoon nie, maar julle het ook met die werk begin.