Filippense 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Dit is net reg dat ek so oor julle almal voel omdat ek julle in my hart dra. Julle het saam met my in die onverdiende goedheid gedeel toe ek in die tronk was+ en toe ons die goeie nuus verdedig en wetlik bevestig het.+ Filippense Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:7 Die Wagtoring,2015/2/15, bl. 15-20 Getuig, bl. 131-132 “Hele Skrif”, bl. 94
7 Dit is net reg dat ek so oor julle almal voel omdat ek julle in my hart dra. Julle het saam met my in die onverdiende goedheid gedeel toe ek in die tronk was+ en toe ons die goeie nuus verdedig en wetlik bevestig het.+