Kolossense 1:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 want deur middel van hom is alle ander dinge in die hemel en op die aarde geskep, die sigbare dinge en die onsigbare dinge,+ of dit nou trone of heerskappye of regerings of owerhede is. Alle ander dinge is deur hom en vir hom geskep.+ Kolossense Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:16 Die Wagtoring,2001/9/1, bl. 31
16 want deur middel van hom is alle ander dinge in die hemel en op die aarde geskep, die sigbare dinge en die onsigbare dinge,+ of dit nou trone of heerskappye of regerings of owerhede is. Alle ander dinge is deur hom en vir hom geskep.+