Kolossense 2:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Ek hoop dat hulle harte vertroos kan word+ en dat hulle in liefde harmonies saamgevoeg kan word.+ So sal hulle alle rykdom kan hê, dit wil sê ’n duidelike en goeie begrip met akkurate kennis van die heilige geheim van God, naamlik Christus.+ Kolossense Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:2 Die Wagtoring,2009/7/15, bl. 3-4
2 Ek hoop dat hulle harte vertroos kan word+ en dat hulle in liefde harmonies saamgevoeg kan word.+ So sal hulle alle rykdom kan hê, dit wil sê ’n duidelike en goeie begrip met akkurate kennis van die heilige geheim van God, naamlik Christus.+