9 en ons hou in gedagte dat ’n wet nie vir ’n regverdige mens gemaak word nie, maar vir mense wat wetteloos+ en opstandig is, goddelose mense en sondaars, mense wat dislojaal is en nie respek het vir wat heilig is nie, wat hulle pa of ma of iemand anders vermoor,