Titus 1:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hulle verkondig in die openbaar dat hulle God ken, maar hulle dade toon dat hulle hom nie wil ken nie.+ Hulle is afskuwelik en ongehoorsaam en nie geskik vir enige goeie werk nie.
16 Hulle verkondig in die openbaar dat hulle God ken, maar hulle dade toon dat hulle hom nie wil ken nie.+ Hulle is afskuwelik en ongehoorsaam en nie geskik vir enige goeie werk nie.