-
2 Petrus 1:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
1 Van Simon Petrus, ’n slaaf en apostel van Jesus Christus. Aan dié wat deur die regverdigheid van ons God en die Redder Jesus Christus ’n geloof verkry het wat net so kosbaar is soos ons s’n:
-