10 Daarom sal ek, as ek kom, sy werke aan die lig bring. Hy versprei skadelike stories oor ons,+ en asof dit nie genoeg is nie, weier hy om die broers met respek te verwelkom,+ en hy probeer om dié wat dit wil doen, te keer en uit die gemeente te gooi.