Openbaring 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Ek, Johannes, is julle broer en iemand wat die koninkryk+ met julle deel en ook moeilike tye deurmaak+ en volhard+ as ’n volgeling van Jesus.+ Ek was op die eiland Patmos omdat ek oor God gepraat en van Jesus getuig het.
9 Ek, Johannes, is julle broer en iemand wat die koninkryk+ met julle deel en ook moeilike tye deurmaak+ en volhard+ as ’n volgeling van Jesus.+ Ek was op die eiland Patmos omdat ek oor God gepraat en van Jesus getuig het.